Mercedes-Benz A-klas

Die Mercedes-Benz A-klas is 'n kompakte motorvoertuig wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1997. Die eerste geslag (W168) is in 1997 vrygestel, die tweedegeslagmodel (W169) verskyn teen laat-2004, en die derdegeslagmodel (W176) is in 2012 vrygestel. Oorspronklik was dit slegs as 'n vyfdeurluikrug beskikbaar in 1997, die tweede geslag W169 is 'n driedeurluikrug wat ses duim laer as die vyfdeur sit. In die markte waarin die A-klas verkoop word, verteenwoordig dit die intreevlakmodel Mercedes-Benz. Dit is met 68 cm gerek sedert die oorspronklike model, en die 2012-model is nou langer as die eerste geslag B-klas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search